Labels

Thursday 7 July 2011

Die Suidoosterfees in 'n neutedop...

AGTERGROND
  • Begin by Peninsula Technikon in 2003 en 2004 .
  • Skuif daarna na Artscape.
  • Geregistreerde nie-winsgewende organisasie.
  • Die Suidoosterfees is nou 'n gevestigde jaarliks gebeurtenis op die nasionale kunskalender
VISIE
Om die Kaapse Afrikaanse leefwêreld in sy volle verskeidenheid te vier en ontwikkel.
MISSIE
Om in die hart van die Kaap 'n bekostigbare, toeganklike, gehalte Afrikaans-gebaseerde kunstefees wat almal insluit, aan te bied en om ontwikkelingsgeleenthede vir opkomende kunstenaars en gehore te skep.

No comments:

Post a Comment